top of page

Leraars

Gemeentesorg en groei

Die gemeente word genooi om saam met ons in die eredienste te vergader rondom die Woord. Vanaf die erediens gaan ons uit in die erediens van die lewe as begenadigdes en gestuurdes van die Drie-Enige God. In ons gemeente vind versorging en groei plaas op 'n verskeidenheid van maniere waar lidmate genooi word om in te skakel. Deur die loop van die jaar vind daar n verskeidenheid van toerustings geleenthede plaas. Bybelskole, sprekers, en van ons eie leraars en lidmate word ingespan om ons gemeente toe te rus.

 

Ons gemeente het ook aktiewe wyksbidure waar lidmate hul bure beter kan leer ken en in 'n meer intieme opset saam nadink oor die Bybel en aktuele sake.

 

Die leraars van die gemeente kan ook gekontak word vir enige sieke of krisis besoeke en poog om so spoedig moontlik by alle mense uit te kom.



028 384 0510

Leraars
bottom of page