top of page

Hugo Carstens

Eiendomme

Ons probeer maar om altyd praktiese kundigheid op die gebied in die bediening te betrek, sodat ons so effektief as moontlik probleemareas, met en wanneer fondse beskikbaar is, kan aanspreek.

 

Ons is trots op Gansbaai se tempel van God en nooi enigeen wat met enige vaardighede waarde aan hierdie bediening kan toevoeg om by ons bediening aan te sluit.

 

Hierdie vaardighede beteken nie dat u die werk self moet doen nie, maar eerder om werke gedoen staan te word te help identifiseer, te priotariseer, praktiese voorstelle in hierdie verband saam te bespreek en te help toesien dat die voorstelle geimplimenteer en uitgevoer word deur proffesionele kundiges op die betrokke gebied.

083 518 8784

Hugo Carstens
bottom of page