top of page

Hannes Cilliers

Finansies

Om die Gemeente se finansies op 'n gesonde en professionele wyse te bestuur, behels kortliks die opstel van 'n jaarlikse begroting wat gedurende die finansiële jaar op 'n deurlopende grondslag deur die Finansiële Beampte (Eljoh Smit) en aangewese lede van die Bediening bestuur word. Alle finansiële aangeleenthede word tydens gereelde vergaderings bespreek en beoordeel met volledige verslagdoening van elke aspek daarvan aan die Kerkraad.

 

083 977 1131

Hannes Cilliers
bottom of page