top of page

Ds. Hanri Joubert

Gesin- en jeugbediening

Vanuit ons gesinskerk poog ons om ons gesinne in geheel te betrek. Die gemeente het aktiewe Kategese met kategete wat passievol is daaroor om ons kinders te leer en te lei. Terwyl ons weet dat ons gesinne baie vol programme het poog ons ook om van tyd tot tyd gesinsuitstappies te hou waar gesinne sommer net lekker saam kan ontspan en rus.

 

061 058 1030

Ds. Hanri Joubert
bottom of page