top of page
Francia van Dyk
Gouehande
Die groep is gestig in Mei 1995, so is dus vir 29 jaar ononderbroke besig om vrywilligerdiens te lewer aan ons plaaslike Tehuis vir Bejaardes op Gansbaai.
Daagliks verrig ons verskeie take om die gehalte van die inwoners daar se lewe te verhoog, asook om druk op die verpleegpersoneel te probeer verlig.
082 551 3613
bottom of page