top of page
Aktiwiteits Groepe
Marie Nieman
Vroue wat Bid
Beskou jy gebed as die belangrikste deel van jou geloofslewe, en verhouding met God? En is jy verseker van God se uitnodiging, en die krag daarvan, om ook saam met ander gelowiges te bid. Kom bid dan saam met ander Christenvroue vir ons Gansbaaigemeenskap en ervaar geestelike groei, genade en seën in oorvloed !
bottom of page