top of page

Bedieninge

Hannes Cilliers

Hannes Cilliers

Finansies

Die taakopdrag en fokus van Bediening: Finansies is om die Gemeente se finansies op 'n gesonde en professionele wyse te bestuur.

Hannes Cilliers

Hannes Cilliers

Diensverhoudinge

Hierdie Bediening hanteer alle personeelaangeleenthede

Floors Avenant

Floors Avenant

Missionale Bediening

Die Here beweeg en ons word genooi om saam met Hom te beweeg. Ons opdrag begin in ons binnekamer en strek tot die uithoeke van die aarde. Daarom is ons bediening met ons oorvloed van gawes en belangstellings baie besig.

Ds. Hanri Joubert

Ds. Hanri Joubert

Gesin- en jeugbediening

Ons gesinne lê vir ons as gemeente baie na aan ons hart.

Norman Sauls

Norman Sauls

VGK Verteenwoordigers

Alanda Brown

Alanda Brown

Administrasie

Verantwoordelik vir alle administratiewe aangeleenthede

Tony Holtzhausen

Tony Holtzhausen

Kommunikasie

Bediening kommunikasie vorm die skakel tussen die gemeente, besoekers en die breë publiek, lokaal en wêreldwyd.

Francia van Dyk

Francia van Dyk

Barmhartigheid

By hierdie Bediening poog ons om n daadwerklike verskil te maak in die lewens van hulle wat op finansiële, emosionele en ander gebiede swaarkry, hetsy permanent of tydelik.

Ons is immers die hawe van God se Genade.

Elcine Hulme

Elcine Hulme

Gasvryheidsbediening

Die grondslag van die Gasvryheidsbediening is gebaseer op God se bevel om jou naaste lief te hê soos jouself.

Hugo Carstens

Hugo Carstens

Eiendomme

Die Bediening Eiendomme sentreer rondom die behoud, onderhoud en instandhouding van ons kerkgeboue.

Fanie Bothma

Fanie Bothma

Entrepeneurskap

Om ‘n volhoubare gemeente te ondersteun wat Christus se opdragte kan uitvoer.

Leraars

Leraars

Gemeentesorg en groei

Binne die gemeentestruktuur is ons oortuig dat gemeentesorg en groei begin by ons eredienste.

Asanti Smit

Asanti Smit

Bediening Musiek

Klop jou hart warm en opgewonde oor musiek vir jou Skepper en saam met ander gelowiges? Kom deel jou talent, gawes en passie deur deel te raak van ons Musiekbediening

bottom of page