top of page

BYDRAES & OFFERGAWES

Met waardering ontvang

Bydrae metodes:

  • Dankoffer koeverte - Kantoor of Ouderling 

  • Debietorder

  • Elektronies & Internet inbetalings

  • Kredietkaart fasiliteite ( Nog nie beskikbaar )

  • Sondag erediens offergawes

  • SnapScan

  • Skenkings

BANKBESONDERHEDE

NG Kerk Gansbaai

Absa - Tjekrekening: 3220 150 983

Verwysing: U naam en wyk 

Kerk snapscan.jpg

SNAPSCAN

SnapScan is 'n veilige mobiele betalingsoplossing in Suid-Afrika. Dit is 'n gewilde en betroubare manier om betalings te maak en te ontvang. SnapScan gebruik 'n unieke QR-kode vir elke transaksie en die app is beskikbaar op Android en iOS. Dit is gratis om die app af te laai en te gebruik. 

bottom of page