top of page

Webblad borge -

Ons doen nou advertensie plasings onder "Borge", wat jou lei na die borge blad. Klik op die "lees meer" blok onder die borg van keuse, en dit lei jou dan na die spesifieke borg se advertensie. Hartlike dank aan ons eerste borge. Dankie vir julle samewerking.


Die fondse word aangewend vir projekte wat Bediening Kommunikasie aanbied. Tans is ons besig met die instandhouding van ons webblad, aanskaf van media apparaat, asook die jaarlikse kalender vir 2025.


Vir meer inligting om as Borg by ons te adverteer, kontak asb vir Tony op 082 801 5742, of Alanda by die kerkkantoor.



3 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating
bottom of page