top of page

VrydagNuus - 19 April 2024

In die donker waai meer as 2000 tieners met hul selfoonliggies in die lug. Dit is ‘n heilige oomblik en dit verlig amper die hele stadion. Dan vra iemand van die verhoog af dat elke tiener op daardie oomblik ‘n selfie neem. Skielik word dit pikdonker, want ‘n selfoon se flitslig skakel af wanneer jy ‘n selfie neem. “Ons kan nie in eenheid vir Christus lig wees as ons op onsself fokus nie.” Lees meer...



5 views0 comments

Recent Posts

See All

Comentários

Avaliado com 0 de 5 estrelas.
Ainda sem avaliações

Adicione uma avaliação
bottom of page