top of page

Vissermans Verootmoedigingsdiens

Gans Berg Nuus - 17 Januarie 2025 :

So is nog 'n jaar (2024) agter die rug, met 2025 en sy eie uitdagings wat wag - ook op see vir ons Pelagiese Vissermanne, asook alle ander vissermanne wat kos op die tafels moet kry. Die Vissermans Verootmoedigingsdiens (1963-2025) is op Sondag, 12 Januarie 2025 in

Gansbaai hawe aangebied - Hawe van God se Genade.


Die diens is goed bygewoon, met baie mense wat, as gevolg van dreigende weer en wind, in hul motors gesit en luister het.






Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating
bottom of page