top of page

SNAPSCAN maklik en veilig

SnapScan is 'n mobiele applikasie waarmee jy kontantlose betalings kan maak vir kollekte, maandelikse bydrae, en ander rekeningbetalings.


Dit is vinnig en eenvoudig om die SnapScan toep te gebruik.

Die toep is gratis om te gebruik, en word vertoon by die ingangsportaal van NG Kerk Gansbaai en by ons kerkkantoor. Vra as u hulp nodig het...





33 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating
bottom of page