top of page

Pearly Beach NG Basaar 2025


Dankie Anita Botha vir die basaar foto's. So kan die wat dit nie kon maak ook sien hoe Pearly Beach Gemeente se basaar gelyk het. Ds Hanri het van vroeg af met die pannekoek gehelp en die basaar om 9:00 met gebed geopen. Die opkoms was fantasties. Dank aan die Vader en almal wat bydedra het om dit 'n sukses te maak. So ook aan almal wat die basaar ondersteun het.




Comentarios

Obtuvo 0 de 5 estrellas.
Aún no hay calificaciones

Agrega una calificación
bottom of page