top of page

Herberg aan See - Stimmulasiedag Woensdae vanaf 10:00 tot 11:00

Die oggende is wonderlik saam met die seniors. Gevul met liefde en dankbaarheid. Die program wat gevul is met speletjies, wat gemik is op geheue, sig, aandag en oplettendheid, word verskriklik baie geniet deur almal teenwoordig. Sou een bietjie gesukkel het die week, kan die vordering die volgende week dadelik gesien word. Kan nie glo hoe hulle uitsien na die Woensdae se aktiwiteite, lekker om saam met hulle te wees. Hier volg 'n paar foto's van die speletjies wat gespeel word, om verskillende vaardighede te oefen.


Die stimmulasiedag word georganiseer deur Marie de Jager, en word bygestaan deur Leoni Botha sowel as Ina Mulder. Vir verdere inligting of skenkings van speletjies, kontak asseblief vir Marie op 082 924 6073.



59 views0 comments

Recent Posts

See All

Comentarios

Obtuvo 0 de 5 estrellas.
Aún no hay calificaciones

Agrega una calificación
bottom of page