top of page

Herberg aan See Nuus

Ingestuur deur Marie de Jager - So n paar van vanoggend se fotos . Die Voorlappies is ook in die siekeboeg en kamers uitgedeel, die bordspeletjie is deur De Wet Conradie vir hulle gemaak, eetgoed net n bederfie. Die Voorlappies is ons Bietou se omgee projek van die jaar.



39 views0 comments

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating
bottom of page