top of page

Gesamentlike diens - 30 Maart 2025

Liewe vriende. Eerskomende Sondag het ons weer 'n gesamentlike diens saam met die VGK. Tydens hierdie diens vier ons dat hierdie twee kerkverbande nie net 'n lang pad saam stap in Suid-Afrika nie, maar ons vier ook dat ons hier in Gansbaai 'n baie mooi verhouding al oor baie jare bou saam met ons broers en susters in die VGK. Daarom 'n herinnering dat ons NIE Sondag enige dienste in ons kerkgebou het nie. Dit beteken NIE dat daar nie kerk is nie. DAAR IS 'n DIENS by die VGK in Blompark waar ons saam met hulle die nagmaal gaan vier. Die kerkgebou is in Madeliefiestraat in Blompark. As jy nie vervoer het nie of onseker is kontak gerus jou kerkraad, Ds Hanri of die kantoor. Ons help graag dat julle saam met ons daar kan wees.




Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating
bottom of page