top of page

17 Maart - Baardskeerdersbos - 09:30

Die motorfietsentoesiaste van Gansbaai vat môre, 17 Maart 2024, hande onder leiding van die plaaslike "Dogs of War" en tree op as gasvryheidsgroep vir Hermanus- en Bradasdorp motofietsklubs wat ook kom meedoen.

Hulle trek vanaf 08:30 by die Gansbaai Spar saam, vanwaar vertrek word op die prentjiemooi roete na Baardskeerdersbos. Daar woon hulle 'n kerkdiens by in die bekende en geskiedkundige NG Kerk. Ruben Lennox het vir die geleentheid 'n gepaste lied geskryf en sal dit ook sing. Ongeveer 40 motorfietse word verwag.

Na die diens word gesellig by die Baardskeerdersbos se

"Ou Skool" verkeer.

Almal welkom.




92 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating
bottom of page