top of page

  Die Doop
Doop registrasie word gedurende kantoorure by kerkkantoor gedoen, of elektronies deur middel van e-pos. Die Doopvorm met alle nodige inligting is by kantoor beskikbaar of kan hieronder afgelaai word, en per e-pos aan die kerkkantoor gestuur word. U moet ‘n lidmaat van NG Gansbaai wees om u kind hier te laat doop. Indien u by ‘n ander NG gemeente lidmaat is, moet ‘n toestemmingsbrief van daardie gemeente gelyktydig met die doopaansoek ingehandig word. Indien u ‘n lidmaat van NG Gansbaai is en u kind elders wil laat doop, moet u ‘n toestemmingsbrief van u leraar kry.

_edited.jpg
bottom of page