top of page

BEGRAFNIS
Om die afsterwe van ons geliefdes skielik te hanteer kan baie moeilik wees, en ons kan selfs vir ‘n oomblik totaal onseker wees van wat om eerste te doen. Met hierdie inligtingstuk wil ons poog om u te help om so helder as moontlik besluite te kan neem.

bottom of page