top of page

HUWELIK
Kontak die kerkkantoor voordat u enige reëlings tref, om sodoende ‘n datum en beskikbaarheid van die kerk en die leraar van jou keuse te bevestig. Die dokument met al die nodige inligting is hier onder elektronies beskikbaar, of kan by die kantoor gehaal word. Huweliksfooie moet ten minste twee weke voor bevestiging betaal  word.  Kontak die koster in verband met reëlings met regmaak van kerk en  die orrelis ten opsigte van hom/haar deelname.

R (1).jpeg
bottom of page