top of page

Nuwe Intrekkers
en Lidmate

Nuwe intrekkers kan na die diens Sondagoggende in die voorportaal die vorm neem, invul en inhandig by die kerkantoor, of e-pos, of self terugplaas in die mandjie. Nuwe intrekkers sal besoek word en 'n kuiergeleentheid sal gereël word.

R_edited.jpg
bottom of page