There is only one name to remember
Ons Ontstaan & Missie
Die naam Nashca Begrafnisdienste, is ’n samevoeging van hul twee dogters se name Natasha en Adrishca ( Nashca ). Vir die Windt familie is dit nie net ’n werk nie, maar ’n roeping en weet hul dat wanneer ’n geliefde aan die dood afgestaan word, dit ’n traumatiese gebeurtenis is.
Graag sal Nashca Begrafnisdienste vir u die versekering wil gee dat hul daar is om saam met u die pad te stap op ’n persoonlike en professionele wyse. Dit is Nashca Begrafnisdienste se missie om die beste te wees in wat hul doen- “Diens met deernis” en bied u die gemoedsrus en versekering dat hul 24 uur tot u beskikking sal wees.
Nashca Begrafnisdienste is ’n familiebesigheid wat omsien na die behoeftes van ’n familie.
Our Guarantee
"We understand that losing a loved one or a friend can be a traumatic experience. We want to assure you that we are here for you 24/7 to provide for all your needs in a personal and professional manner. Please don't hesitate to reach out to us for any assistance you may need."